hoekstra.co.uk
Afrikaans
Twee ou tantes, Miemie en Sannie, sit op ’n bankie buite die stadsaal, waar ’n blommeskou aan die gang is. “Die lewe is so vervelig,” sê Miemie. “As jy my R50 gee, sal ek my klere uittrek en kaal deur daai blommeskou nael.”
“Ek dare jou!” hits Sannie haar aan en haal ’n R50-noot uit haar handsak.
Miemie begin stadig uittrek tot sy poedelnakend staan. Toe nael sy, so vinnig as wat ’n ou tannie dit kan doen, by die blommeskou in.
Een jaar koop ek vir my skoonma 'n plot in die begraafplaas vir haar verjaarsdag... Die volgende jaar koop ek niks.
My vrou wil weet waarom ek nie hierdie jaar vir haar ‘n geskenk gekoop het nie. "Maar ma het dan nog nie eens laasjaar s'n gebruik nie.
En toe baklei ons.
Van se vrou wil weet: "Wat gaan jy vandag doen?" Van antwoord: "Fokol!" Sy sê: "Maar jy het gister ook fokol gedoen!", waarop Van sê: "Maar ek is nog nie klaar nie!"
Ou Van het laat gekuier die aand, staan die nag op, loop 'n draai en kom terug. Hy skud sy vrou wakker.
"Wat is dit?" vra sy, deurmekaar en omgekrap.
"Wat is dit?" vra sy, deurmekaar en omgekrap.