Op die etiket van 'n Bottel Mampoer...

Meeste mense hou van FóKóL. Hulle praat oor FóKóL. Die armes kan FóKóL bekostig, die rykes geniet FóKóL, die taalkundiges weet veel meer van FóKóL as wat hulle voorgee, terwyl FóKóL plesier verskaf aan bankbestuurders, hoofde van afdelings, skole, politieke partye en assuransiemaatskappye; trouens, meeste mense is met FóKóL in hulle skik - veral skoonma’s en families. Deesdae kan mens op FóKóL staatmaak, want almal beloof jou amper elke dag FóKóL omdat feitlik almal in die Nuwe Suid-Afrika FóKóL besit, m.a.w. mens kan nie anders as om in FóKóL te glo nie.

SPESIAAL VERVAARDIG IN OPDRAG VAN TSESSEBE DRANKWINKEL, HOEDSPRUIT DEUR MENSE WAT FóKóL BESIT VIR MENSE WAT WIL VREK OOR FóKóL IN ‘N LAND WAAR GELD FóKóL WERD  IS. 1995